Die antie met die pienk rok en ander stories. Jan Spies

Читать онлайн.
Название Die antie met die pienk rok en ander stories
Автор произведения Jan Spies
Жанр Юмористические стихи
Серия
Издательство Юмористические стихи
Год выпуска 0
isbn 9780624089520



Скачать книгу

tjank was totaal weggeskrik, want toe hy dóér hardloop, toe hoor ons vir die eerste keer net so ’n flou tjau.

      Ons wis toe dat die leeu dood of heeltemal buite aksie was; anders sou Waaksaam nie heelhuids daarvan afgekom het nie.

      Ons is toe versigtig nader en het toe gesien wat gebeur het. Waaksaam het mooi bo-op die dooie leeu beland, en dis waar hy die kortste omsit in die geskiedenis van die beskawing in Kaokoland gemaak het.

      Toe ons by die huis trugkom, het Waaksaam al uitgerus teen die muur gelê en slaap.

      En van daardie dag af kon jy hom met niks beweeg, lok of oorreed om weer van die huis af pad te gee nie. In ’n klipgooiery het hy ’n ewige wantroue gehad. As jy ’n klip na die een kant toe gooi, dan kyk hy na die ander kant toe weg.

      Ek sê vir die ou vriend van my, ja, dis vir my duidelik dat Waaksaam die verkeerde naam gehad het. Maar hy laat my nie dink aan mense met byvoorbeeld die naam Churchill, Napoleon, De Wet of Elizabeth Taylor nie; hy laat dink my aan die soort wat onder die grootste gevaar aan die slaap leef en wat dan op ’n dag só skrik dat hulle-se wawyd wakker nog steeds niks beteken nie.

      En dan ken hulle net een pad, en dis huis toe, of “home” toe, waar hulle die lewe in nuttelose veiligheid slyt.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4RbHRXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUAAAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAA agEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAkAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAlodpAAQAAAABAAAArAAAANgALcbA AAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENDIDIwMTkgKE1hY2ludG9zaCkAMjAyMDowMToy MSAwOTozOTo1NQAAAAADoAEAAwAAAAH//wAAoAIABAAAAAEAAAZAoAMABAAAAAEAAAoAAAAAAAAA AAYBAwADAAAAAQAGAAABGgAFAAAAAQAAASYBGwAFAAAAAQAAAS4BKAADAAAAAQACAAACAQAEAAAA AQAAATYCAgAEAAAAAQAAFYkAAAAAAAAASAAAAAEAAABIAAAAAf/Y/+0ADEFkb2JlX0NNAAH/7gAO QWRvYmUAZIAAAAAB/9sAhAAMCAgICQgMCQkMEQsKCxEVDwwMDxUYExMVExMYEQwMDAwMDBEMDAwM DAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMAQ0LCw0ODRAODhAUDg4OFBQODg4OFBEMDAwMDBERDAwM DAwMEQwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAz/wAARCACgAGQDASIAAhEBAxEB/90ABAAH /8QBPwAAAQUBAQEBAQEAAAAAAAAAAwABAgQFBgcICQoLAQABBQEBAQEBAQAAAAAAAAABAAIDBAUG BwgJCgsQAAEEAQMCBAIFBwYIBQMMMwEAAhEDBCESMQVBUWETInGBMgYUkaGxQiMkFVLBYjM0coLR QwclklPw4fFjczUWorKDJkSTVGRFwqN0NhfSVeJl8rOEw9N14/NGJ5SkhbSVxNTk9KW1xdXl9VZm doaWprbG1ub2N0dXZ3eHl6e3x9fn9xEAAgIBAgQEAwQFBgcHBgU1AQACEQMhMRIEQVFhcSITBTKB kRShsUIjwVLR8DMkYuFygpJDUxVjczTxJQYWorKDByY1wtJEk1SjF2RFVTZ0ZeLys4TD03Xj80aU pIW0lcTU5PSltcXV5fVWZnaGlqa2xtbm9ic3R1dnd4eXp7fH/9oADAMBAAIRAxEAPwDugEVgTRqs r6y5mZh4+K/EudQ6yxzXlsagN3Ae4OVEhkuhbtBqkAs/6t5GRl9MZbk2G2022NL3RMB0NHtDVzt/ WOrHJvNeXa2r1XhjWkQ1u52xo9v7oQpEsoiAaOr2gCeFQ6BkW5XSqrbnmy4Gxr3u5Ja522f7O1YH SusdQbmYzsnJstpc4Msa8yIf7N3H5jnb0QFs88YiJI+f8Hr4TELA+tOVnY2VU3GvspaaSXBjoBIc RuXREI8KY5RKUo/u1+KMhMQiQmLUKZbQOaq1rFdLUOxgKAQRbnbDPCStenqknLKf/9Dv1jfW5v6p h/8AHO/6hbgasb62j9Txf+Od/wBQVSK+fylsfVdwr6J6h4rsucfl7lzuHR6