Stille waters. Juanita Aggenbach

Контркультура.

Скачать книгу
Читать онлайн

Stille waters


Год выпуска 0

isbn 9780798180610

Автор произведения Juanita Aggenbach

Жанр Контркультура

Серия

Издательство Ingram


Hanna, ’n dinamiese en suksesvolle personeelagent, lewe teen ’n vinnige pas. Sy’t haar eie besigheid, is gelukkig getroud en het twee kinders rondom wie sy haar besige lewe beplan. Maar toe sy een middag ná ’n blitsbesoek aan die winkels by die huis opdaag, stort haar hele kaartehuis ineen. Sal sy in die maande wat kom ooit weer haar kop kan lig?
“Hartverskeurend mooi. ’n Aangrypende verhaal vir volwassenes sowel as tieners.” – Wilna Adriaanse