Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes. Helena Bester

Личностный рост.

Скачать книгу
Читать онлайн

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes


Год выпуска 0

isbn 9780624063872

Автор произведения Helena Bester

Жанр Личностный рост

Серия

Издательство Ingram


Daar is hoop vir ADHD-lyers!
Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy:
• die jongste inligting oor ADHD by kinders én volwassenes • nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie • wenke vir ouers en onderwysers • oefeninge wat daagliks gedoen kan word • raad met die dieet • die nuutste oor medikasie
Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek.
Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.