Saartjie se wedstryd (#23). Bettie Naudé

Учебная литература. Saartjie

Скачать книгу
Читать онлайн

Saartjie se wedstryd (#23)


Год выпуска 0

isbn 9780798154055

Автор произведения Bettie Naudé

Жанр Учебная литература

Серия Saartjie

Издательство Ingram


Saartjie is kaptein van die netbalspan, maar moet nou kies tussen Anna en Magriet le Roux om in die span te speel. Almal plaas druk op haar en om alles te kroon, moet die span in een van die belangrikste wedstryde nóg speel.